Online Kasino South Africa
Aanlyn dobbel in Suid Afrika
Aanlyndobbel het langer geneem om aanvaar te word in Suid Afrika as in ander dele in die wêreld, maar dit is nou ʼn werklike besigheid met baie navolgers.

Die rede waarom aanlyndobbel nie sommer in hierdie land aanvaar is nie, het te doen met die tradiesionele geskiedenis van ons land. Daar was ʼn tyd toe dobbel verbied was, in die dae toe Scope tydskrif baie min illustrasies laat verskyn het.

Dinge het stadig verander. Dit was alleenlik deur die harde werk van Sol Kersner en sy Sun International groep. Hulle het verhoudings met ander state aangeknoop en dit het dit moontlik gemaak vir Suid Afrikaners om meer gerieflike Kasinos by te woon.

In 1994 het die Suid Afrikaanse regering groot veranderings aan dobbel regulasies gemaak en skielik was dit ʼn moontlikheid vir klubs om dobbel lisensies te kry. Internet dienste van aanlyn -dobbel het in hierdie tyd stadig begin. Dit was in 1994 toe aanlyndobbel wêreld wyd bekend gestel is maar in Suid Afrika het ons internet dienste nie voldoen vir aanlyndobbel nie.

Vandag is aanlyndobbel ʼn alledaagse gebeuternis vir baie. Baie plaaslike poker kamers is ook aanlyn beskikbaar. Die aanvrag is so groot dat internasionale kasinos nou depositos en ontrekkings in Suid Afrikaanse Rand(e) aanbied. Vandag is dit ʼn feit dat baie Suid Afrikaners aanlyndobbel en daar is groot maatskappye. Hulle is aangetrokke tot aanlyndobbel omdat die boerpot van aanlyn kasinos so veel groter is as die van gewone plaaslike kasinos. Die meeste aanlyn kasinos gebruik sagteware wat deur ʼn handvol groot ontwikkelaars bemark word. Hierdie groep ontwikkelaars verskaf aan alle aanlyn kasinos en dit lewer bydra aan ʼn enkele vorderinde boerpot dus, elke keur dat iemand aanlyn speel gaan ʼn klein deel van die weddenskap namens die boerpot. Met miljoene aanlyn spelers word daardie boerpot besonders groot.

By voorbeeld, as a groep soos Microgaming a video spel soos Mega Moolah vervaardig, omdat Microgaming een van die goeie name in die wêreld van aanlyndobbel is, kry Mega Moolah baie publisiteit. Toe hierdie artikel geskryf was, was die vorderende boerpot omtrent aan hierdie speletjie geheg, omtrent £6,000,000! Verander dit in Rande en jy sal onmiddelik verstaan hoekom aanlyndobbel so gewild is in Suid Afrika.
 

Nuwe Rand Kasinos

Online Kasino South Africa
Online Kasino South Africa