Met die nuwe wetgewing wat aanlyndobbel in Suid Afrika toelaat, is die ontstaan van nuwe dobbelmaatskappye, met al meer aanlynkasino’s, wat die Suid Afrikaanse dobbelmark teiken. Die baie opsies is goed, want dit beteken dat jy ʼn wyer keuse het, maar vir diegene wat nuut in die spel is, bied dit weer ‘n uitdaging, om kasino’s, met ʼn goeie reputasie te kan uitken. Moenie moed opgee nie want ons span het die nodige navorsing namens julle gedoen – ons het al die aanlyndobbelkasino’s in Suid Afrika, wat Rande aanvaar, deeglik nagegaan, en net diegene wat aan ons streng standard voldoen verskyn op ons webtuiste. Die volgende Suid Afrikaanse Kasino’s word sterk deur ons paneel van beoordelaars, aanbeveel; ons stel voor dat u hulle probeer. Geniet dit!
 |
- Hierdie top SA kasino word deur die bekwame en gewilde “RTG” sagteware beheer en spog met meer as 100 kasinospele wat die groot “Progressive Slots”, Blackjack, Roulette, asook die nuutste video slotmasjiene insluit.
- Uitbetalings word gereeld ge-oudit –Uitbetalingspersentasie 97%+
- 24/7 bystand via SA tolvry fone, lewendige gesels en e-pos.
- Lewer die grootste progressiewe Jackpot wenners in aanlynkasino geskiedenis
SPEEL NOU BY SILVER SANDS KASINO
|
 |
- 'n Top Suid -Afrikaanse aanlynkasino – Kasino Las Vegas is al meer as tien jaar in die internasionale dobbelmark
- Hulle gebruik ook die “Playtech” dobbel sagteware as platvorm.
- Die aanvangsmaatskappy is op die Londen Stock Exchange gelys, so daar is geen rede om oor uitbetalings bekommerd te wees nie.
- 'n Groot verskeidenheid spele en progressiewe boerpotte gekoppel aan vinnig en doeltreffende kliëntediens is 24/7 beskikbaar.
SPEEL NOU BY CASINO LAS VEGAS
|
 |
- Die nuutste SA Kasino om Rande as een van hulle geldeenhede te aanvaar.
- Hulle gebruik die “Rival Gaming” sagteware, Vegas Sky bied ʼn uiteenlopende reeks aanlynkasino spele om van te kies aan, asook sommige van die werêld se heel beste slot masjiene.
- Promosies en verwelkoming bonusse is spesiaal aangepas vir Suid Afrikaanse aanlyndobbel entoesiaste; ʼn gratis geen deposito bonus van R200 tot op R8,125 in verwelkoming bonusse.
SPEEL NOU BY VEGAS SKY KASINO
|
 |
- Kom en ervaar hierdie top Suid Afrikaanse Kasino met 'n reeks van meer as 100 spele, gemagtig deur “Playtech” sagteware
- Met spele wat deur 'n onafhanklike ouditeringsmaatskappy getoets is, is jy verseker van 'n regverdige, veilige en beskermde aanlyndobbel ervaring.
- Een van die beste VIP lojaliteitsprogramme
- Bied van die hoogsbetaalde kasinospele soos “Desert Treasure” “Beach Life” en “Gold Rally” aan.
SPEEL NOU BY SWISS KASINO
|
|